Onderwyser Beplanner vir Admin: Protea en houttema (2024)
Bevat skudblaaie vir die volgende inligting:
– Maandelikse kalender:Â Sluit die maande Augustus tot Desember se kalenders in sodat onderwysers per dag aantekeninge kan maak per maand
– Roosters : Sluit klasrooster sjabloon, persoonlike rooster sjabloon en diensrooster sjabloon in. Daar is ook een rooster wat in A3 dokument omskep kan word vir beplanning.
– Klasregister: Aantal blaaie wat ingevul kan word (25 kinders per bladsy vir 11 weke)
– Puntestate (Kwartaal 3/4): Sjabloon vir puntestaat (26 kinders per bladsy) – kan eie onderwerpe invul
– Kommunikasie met ouers
– Notas oor leerders:Â Sjablone met tabelle om nota’s oor leerders te maak / intervensie ens.
– Vergaderings: Sjabloon met leë blaaie om vergaderingnota’s te neem
– Om te doen: Aantal blaaie met blokkies om lysies te maak vir iets wat jy moet onthou
– Wagwoorde van webblaaie
– Aanpasbaar om jou eie naam te kan aanbring (Maak net die PPT file oop, highlight die blokkie met die naam en skryf jou eie naam/van in)
– Slegs beskikbaar in PPT formaat om self te druk.
Prys: 40 (Sal opgedateer word vir 2025)









Reviews
There are no reviews yet.