Sonneblomtema: Onderwyserskalender 2023
‘n Pragtige kalender vir jou tafel of klas.
Kan gedruk word in A4 of A3 grootte sonder dat die kwaliteit verlore gaan.
Skoolvakansies en vakansiedae is aangedui.
Kort motiveringsnota vir elke maand.
KOPIEREG STRENG VOORBEHOU.
Die kalender mag nie gedruk en herverkoop of op enige sosiale media platform versprei word nie.
Verwys asb. eerder jou kollega na my website om dit self gratis af te laai.
By voorbaat dankie vir die integriteit, respek en ondersteuning.
Prys: R30
Wilna Pieterse (verified owner) –
Monica B. (verified owner) –
Hierdie produk is stunning!
Corlia Greyling (verified owner) –
Ek is mal oor hierdie pragtige kalender. Baie dankie dat julle dit gratis beskikbaar gestel het.
Fredre J van vuuren (verified owner) –
Die heel beste!!
Isabella Munro (verified owner) –
It was easy and the products are beautiful
Shemone Bezuidenhout (verified owner) –
Best products a teacher can use ! Made with so much love !
Ulla Spies (verified owner) –
Magrieta Smal (verified owner) –
Dankie vir die bederf.
Hester De Wet (verified owner) –
Cathy Kotze (verified owner) –
Magdaleen Broodryk (verified owner) –
Interessant en mooi!
Natasha Bock (verified owner) –
Annatjie Botha (verified owner) –
Marise Visagie (verified owner) –
Rudelen Brand (verified owner) –