Onder die see tema: Onderwyserskalender 2024
‘n Pragtige kalender vir jou tafel of klas.
Kan gedruk word in A4 of A3 grootte sonder dat die kwaliteit verlore gaan.
Skoolvakansies en vakansiedae is aangedui.
Kort motiveringsnota vir elke maand.
KOPIEREG STRENG VOORBEHOU.
Die kalender mag nie gedruk en herverkoop of op enige sosiale media platform versprei word nie.
Verwys asb. eerder jou kollega na my website om dit self af te laai.
By voorbaat dankie vir die integriteit, respek en ondersteuning.
Prys: R40
Reviews
There are no reviews yet.