Onderwyserskalender: Sonneblomtema 2024
Bestaan uit 13 blaaie
Een bladsy met die hele jaar in oorsig.
12 blaaie met blokkies vir die hele maand om in te vul soos nodig.
Bevat skool datums en vakansiedae waar nodig.
Slegs in PDF – kopiereg op illustrasies.
Druk gerus in A4 of A3 – kwaliteit sal behoue bly.
Prys: R40









Reviews
There are no reviews yet.