Onderwyserskalender: Worshondtema 2024
Bestaan uit 13 blaaie
Een bladsy met die hele jaar in oorsig.
12 blaaie met blokkies vir die hele maand om in te vul soos nodig.
Bevat skooldatums en vakansiedae waar nodig.
Slegs in PDF – kopiereg op illustrasies.
Druk gerus in A4 of A3 – kwaliteit sal bewaar bly.
Prys: R40









Jennifer T. (verified owner) –
Beautiful.
Patrys van Niekerk (verified owner) –
Jacqueline Wilson (verified owner) –
Nakita Jacobs (verified owner) –