‘n Lekker aktiwiteitsboekie voor Paasfees vir die skole en leerders wat dit nog gedenk.
Geskik vir Graad 3 leerders met lekker knip, plak en inkleur werkkaarte.
Bestaan uit 18 bladsye propvol aktiwiteite vir Taal sowel as Wiskunde.
Lekker natrek oefeninge in lopende skrif oor Paasfees.
Inhoud: Beskryf op foto in gallery.
Die boekie mag nie op Sosiale media versprei word nie (Wet op Kopiereg voorbehou).
Prys: Gratis (12-4-2022 tot 20 – 4 – 2022)









Maria Linde (verified owner) –