, , , , , , , ,

Paasfeesaktiwiteitsboekie Graad 4 – 7 (2022)

(8 customer reviews)

R15.00

‘n Lekker aktiwiteitsboekie voor Paasfees vir die skole en leerders wat dit nog gedenk.

Geskik vir Graad 4 – 7 leerders.

Bestaan uit 20 bladsye propvol aktiwiteite vir Taal sowel as Wiskunde.

Inhoud: Beskryf op foto in gallery.

Kan ook lekker in die PSW klas gebruik word, omdat verskillende gelowe een van die tema’s is wat behandel word gedurende die jaar.

Die boekie mag nie op Sosiale media versprei word nie (Wet op Kopiereg voorbehou).

Prys: Gratis (12-4-2022 tot 20 – 4 – 2022)

8 reviews for Paasfeesaktiwiteitsboekie Graad 4 – 7 (2022)

  1. Fredre J van vuuren (verified owner)

    Altyd net die beste!

  2. Natalé Buffels (verified owner)

    I absolutely love the activities in the booklet. I used it for my Grade 5,6 and 7 learners and they could do the activities all on their own. They also had fun while learning through the Maths activities. Great work⭐

  3. Michelle (verified owner)

    Dankie vir die oulike freebie xx

  4. Tiffany (verified owner)

    This was so helpful to explain Easter for a child so that they can understand it. It’s difficult as a parent to explain certain topics properly so that they can understand it. Thanks for this amazing Easter activity booklet. It was amazing!!!

  5. Emmarie Brown (verified owner)

  6. Delia (verified owner)

  7. Sarie Smuts (verified owner)

  8. Mari-Lise van Zyl (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram