Sale!
, , , , , , ,

Pakket : Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

Original price was: R130.00.Current price is: R120.00.

Pakket sluit lesbeplanning en projek in vir Kwartaal 3 (2021)

PROJEK: R50

‘n Legende (Die legende van Wolraad Woltemade).

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die legende.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n erebeeld en ‘n dagboekinskrywing.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Bevat ook ‘n video link om na die storie te luister.

Sluit rubrieke en memorandum in.

LESBEPLANNING : R80

Lesbeplanning vir Graad 4 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021) – 10 weke.

Streng belyn met Afrikaans Sonder Grense woordeskat en temas asook die JOP (ATP).

Bevat woordeskat, spelling asook moontlike idees vir huiswerk per week.

Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.

Pakket prys: R120 (Spaar R10)

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram