Sale!
, , , , , , ,

Pakket: Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2021)

R120.00

Sluit lesbeplanning en projek in vir Kwartaal 3 (2021)

PROJEK: (R50)

‘n Fabel (Die mier en die sprinkaan).

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die fabel.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n etiket en ‘n instruksieteks.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Bevat ook ‘n video link om na die storie te luister.

Sluit rubrieke en memorandum in.

LESBEPLANNING: (R80)

Lesbeplanning vir Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2021) – 10 weke.

Streng belyn met Platinum en JOP (ATP).

Bevat woordeskat, spelling asook moontlike idees vir huiswerk per week.

Het ‘n onderwys gepaste aanhaling vir motivering.

Prys vir pakket: R120 (Spaar R10)

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram