Pakket sluit lesbeplanning en projek in vir Kwartaal 3 (2021):
PROJEK (R50):
‘n Drama (Mense wat mors).
Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).
Navorsing (10 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en begripstoetstipe vrae oor die drama.
Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp handpoppe en ‘n dialoog.
Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die dialoog).
Sluit rubrieke en memorandum in.
LESBEPLANNING (R80):
Lesbeplanning vir kwartaal 3 (2021) – 10 weke.
Belyn met Afrikaans Sonder Grense en JOP (ATP)
DBO (DBE) boek geintegreer by sommige weke (waar gepas).
Bevat woordeskat / spelling vir die week asook voorstelle vir moontlike huiswerk.
Pakket prys: R120 (Spaar R10)










