Sale!
, , , , , , ,

Pakket: Graad 5 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2021)

R120.00

Pakket sluit lesbeplanning en projek in vir Kwartaal 3 (2021)

PROJEK (R50)

‘n Drama (Mure om ons).

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (10 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en begripstoetstipe vrae oor die drama.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp graffiti en ‘n dialoog.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die dialoog).

Sluit rubrieke en memorandum in.

LESBEPLANNING (R80)

Lesbeplanning vir Kwartaal 3 (2021).

Opgestel volgens JOP (ATP 2021) en belyn met Platinum handboek.

Bevat 10 weke se beplanning.

Voorstelle vir woordeskat en idees vir moontlike huiswerk.

DBO (DBE) boek geintergreer van 2020 (2021 was nie beskikbaar ten tyde van opstel van lesplanne nie).

Pakket prys: R120 (Spaar R10)

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram