Sale!
, , , , , , ,

Pakket: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

Original price was: R130.00.Current price is: R120.00.

Die pakket sluit die lesbeplanning volgens ASG en die projek vir Kwartaal 3 (2021) in:

PROJEK (R50):

‘n Volksverhaal (Sprokie) – Die gemmerbroodmannetjie.

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (10 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en begripstoetstipe vrae oor die sprokie.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n gesoek (Wanted) plakkaat, ontwerp ‘n gemmerbroodman en skryf ‘n instruksieteks oor hoe jy die gemmerbroodman gebou het.

Voorbeeldteks van ‘n instruksieteks en instruksieteks se kenmerke met ‘n raamwerk word voorsien.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die instruksieteks).

Sluit rubrieke en memorandum in.

LESBEPLANNING (R80):

Lesbeplanning vir kwartaal 3 (2021) – 10 weke.

Belyn met Afrikaans Sonder Grense en JOP (ATP)

DBO (DBE) boek geintegreer by sommige weke (waar gepas).

Bevat woordeskat / spelling vir die week asook voorstelle vir moontlike huiswerk.

Pakket prys: R120 (Spaar R10)

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram