Sale!
, , , , , , ,

Pakket: Graad 6 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 (2021)

Original price was: R130.00.Current price is: R120.00.

Die pakket sluit lesbeplanning volgens Platinum in asook die projek vir kwartaal 3 (2021).

LESBEPLANNING (R80):

Lesbeplanning vir Kwartaal 3 (2021).

Opgestel volgens JOP (ATP 2021) en belyn met Platinum handboek.

Bevat 10 weke se beplanning.

Voorstelle vir woordeskat en idees vir moontlike huiswerk.

DBO (DBE) boek geintergreer van 2020 (2021 was nie beskikbaar ten tyde van opstel van lesplanne nie).

Projekriglyne geintegreer.

Temas (17, 11, 18, 14 en 2 vanuit DBO boek) gekies na aanleiding van skryfwerk en leesstukke volgens JOP (ATP).

PROJEK (R50):

‘n Gedig (Rooikappie en die Wolf – Sprokie).

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (10 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en begripstoetstipe vrae oor die gedig.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n gesoek (Wanted) plakkaat en skryf ‘n dialoog.

Voorbeeldteks van ‘n dialoog en dialoog se kenmerke met ‘n raamwerk word voorsien

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die dialoog).

Sluit rubrieke en memorandum in.

Pakket prys: R120 (Spaar R10)

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram