, , , , ,

Pop It! fidget Afrikaanse Klankleerstel

R50.00

26 volkleur taakkaarte om perseptuele vaardighede, lees, skryf en lettervorming te oefen deur die gebruik van die Pop It! speletjie en klei.

Bevat 26 alfabetletters op die Pop It speletjie ontwerp, met 2-3 woorde en prente met 3 letters.

Lys van woorde en prente kan gevind word in die gallery.

Prys: R50

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram