Sale!
, , , ,

Projek 1: Graad 4 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Legende – Brosjure (2024)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Genre: Legende: Racheltjie de Beer (E.N Marais) – Logo / Plakkaat / Brosjure

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP) 2023 en Wes-Kaap handleiding (2023).

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal Graad 4 of 5 en selfs Graad 6 HT/ EAT leerders. Die punte kan aangepas word en selfs vir Gr. 7 ook gebruik word – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsingsproses.

Inleidende aktiwiteit: Informasie oor navorsing en hoe ‘n mens navorsing doen ter inleiding soos vereis in JOP vir eerste dag of twee.

Woordsoek – Aanleer van navorsingswoordeskat

Tydlyn vir die projek om in te vul

Pre-lees aktiwiteit: Voorspelling van gebeure d.m.v prente om te pas by die legende (ingesluit)

Lees die legende en luister na die video (skakel ingesluit) (teks ingesluit): Rachel de Beer (E.N Marais)

Blokkiesraaisel (Ontdek die legende) – ysbreker

Navorsing (10 punte)

– Bladsy met hipotese en beantwoording daarvan is ingesluit ter inleiding van projek.

– Begripstoetstipe vrae oor die legende as ekstra om die legende te ondersoek en as interaksie met die verhaal (ekstra – dit hoef nie deel van navorsing te vorm nie).

– Inligting oor Rachel de Beer (ekstra inligting wat ek op die internet nagevors het) met begripsvrae as begeleiding van navorsing – geskik vir leerders wat nuut is met die projekte.

– Maak ‘n plakkaat van Rachel de Beer die heldin.

Skryfwerk (30 punte)

Knutselaktiwiteit:

Beplanning – ontwerp jou eie Logo om Rachel te vereer.

Skryf daarna ‘n brosjure om mense op ‘n toer te begelei.

Bied jou inligting oor Racheltjie aan asook jou brosjure en logo.

Alle kenmerke, elemente, navorsingsinligting en raamwerke is ingesluit vir skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Ongeveer 50 bladsye. 

Werkboekie van so 50 bladsye per leerder om die hele proses te voltooi (rol dubbelsydig af) – laat uit wat jy kan projekteer in klas.

Sluit rubrieke en memorandums in vir alle dele van projek.

Beskikbaar in PDF en Word maar die Word mag soms van die tabelle ens. rondskuif so gebruik dan die pdf deel wat ooreenstem en druk dit vir leerders uit.

Prys: R50

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram