Sale!
, , , , , , , , , ,

Projek: Graad 9 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Jeugverhaal (2023)

Original price was: R70.00.Current price is: R60.00.

Genre: Jeugverhaal – Spring (Fanie Viljoen)

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP) 2023 en Wes-Kaap handleiding.

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal Graad 8/9 EAT leerders – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsproses.

Inleidende aktiwiteit: Informasie oor navorsing en hoe ‘n mens navorsing doen ter inleiding

Woordsoek

Tydlyn vir die projek om in te vul

Pre-lees aktiwiteit: Voorspelling van gebeure d.m.v prente vanuit die storie (ingesluit)

Lees die verhaal (DIT IS NIE ingesluit om kopiereg te respekteer): Spring (Videoskakel van Fanie aangeheg ter bespreking)

Blokkiesraaisel

Navorsing (20 punte)

– Bladsy met hipotese en beantwoording daarvan is ingesluit ter inleiding van projek.

– Begripstoetstipe vrae oor die genre (jeugroman) as begeleiding.

– Inligting oor die genre en Fanie Viljoen met begripsvrae as begeleiding vir navorsing.

– Maak ‘n inligtingsplakkaat van Fanie Viljoen.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning – ontwerp ‘n logo van jou eie om te gebruik op jou TikTok kanaal.

Skryf ‘n strokiesprent om leerders bewus te maak van groepsdruk en sosiale media (formaat ingesluit)

Bied dan die strokiesprent en inligting aan in die vorm van ‘n TikTok-video.

Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Ongeveer 45 bladsye. 

Werkboekie van so 45 bladsye per leerder om die hele proses te voltooi (rol dubbelsydig af).

Sluit rubrieke en memorandums in vir alle dele van projek.

Beskikbaar in PDF en Word maar die Word mag soms van die tabelle ens. rondskuif so gebruik dan die pdf deel wat ooreenstem en druk dit vir leerders uit.

Prys: R60

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram