Sale!
, , , ,

Projek 2: Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Volksverhaal:Sprokie – Instruksieteks (2024)

(1 customer review)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Genre: Volksverhaal: Sprokie (Grimm-Broers) – Plakkaat / Logo papiersakkie bakkery / Instruksieteks

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP) 2023 en Wes-Kaap handleiding (2023).

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal Graad 4 of 5 en selfs Graad 6 EAT leerders. Die punte kan aangepas word en selfs vir Gr. 7 ook gebruik word – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsingsproses.

Inleidende aktiwiteit: Informasie oor navorsing en hoe ‘n mens navorsing doen ter inleiding soos vereis in JOP vir eerste dag of twee.

Woordsoek – Aanleer van navorsingswoordeskat

Tydlyn vir die projek om in te vul

Pre-lees aktiwiteit: Voorspelling van gebeure d.m.v prente soortgelyk as die in die sprokie (ingesluit)

Lees die sprokie verwerk as ‘n drama (ingesluit): Oorspronklike teks – Grimm-broers

Blokkiesraaisel (Ontdek die sprokie / drama)

Navorsing (10 punte)

– Bladsy met hipotese en beantwoording daarvan is ingesluit ter inleiding van projek.

– Begripstoetstipe vrae oor die sprokie as ekstra om die verhaal te ondersoek en as interaksie met die verhaal (ekstra – hoef nie deel van navorsing te vorm nie).

– Inligting oor die Grimm-broers met begripsvrae as begeleiding van navorsing – geskik vir leerders wat nuut is met die projekte.

– Maak ‘n plakkaat van die Grimm-Broers.

Skryfwerk (30 punte)

Knutselaktiwiteit:

Beplanning – ontwerp jou eie logo / versiering vir ‘n bruinpapiersakkie / verpakking van die koekies.

Skryf daarna ‘n instruksieteks om koekies te maak wat nie ‘n oond benodig nie – wat jy dan vir ouma gaan gee.

Bied jou inligting oor die Grimm-Broers aan asook die instruksieteks en logo.

Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Ongeveer 45 bladsye. 

Werkboekie van so 45 bladsye per leerder om die hele proses te voltooi (rol dubbelsydig af).

Sluit rubrieke en memorandums in vir alle dele van projek.

Beskikbaar in PDF en Word maar die Word mag soms van die tabelle ens. rondskuif so gebruik dan die pdf deel wat ooreenstem en druk dit vir leerders uit.

Prys: R50

 

1 review for Projek 2: Graad 5 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Volksverhaal:Sprokie – Instruksieteks (2024)

  1. Manie Wessels (verified owner)

    zaWestern Cape, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram