Sale!
, , , , , ,

Projek 2: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

Rated 4.82 out of 5 based on 11 customer ratings
(11 customer reviews)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

‘n Jeugverhaal – ‘n Soen vir Whitney.

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (20 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en navorsingsvrae oor die skrywer en verhaal.

Sluit hipotese in.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n nuwe boekomslag voor- en agterblad en skryf ‘n onderhoud met Onne Vegter (skrywer van verhaal).

Voorbeeldteks van ‘n onderhoud en onderhoud se kenmerke met ‘n raamwerk word voorsien.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die onderhoud).

Sluit rubrieke en memorandum in.

Prys: R50

11 reviews for Projek 2: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

  1. Rated 5 out of 5

    Paulette (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Charnain Bezuidenhout (verified owner)

    Thanks

  3. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

  4. Rated 5 out of 5

    Gretchen Williams (verified owner)

  5. Rated 3 out of 5

    Deborah Arendse (verified owner)

    Would really have been a great help if projet can be in English too

  6. Rated 5 out of 5

    Michelle Peyper (verified owner)

  7. Rated 5 out of 5

    Eunice Van Zyl (verified owner)

  8. Rated 5 out of 5

    Salonika Ebersohn (verified owner)

  9. Rated 5 out of 5

    Mirinda Claassen (verified owner)

    ZAKwazulu-Natal, South Africa

  10. Rated 5 out of 5

    Reginah Ramahotswa (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

  11. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

    ZAEastern Cape, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram