Genre: Jeugroman – My ouma is ‘n rock-ster (Jaco Jacobs)
Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP) 2023 en Wes-Kaap handleiding.
Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal Graad 6 of 7 en selfs Graad 8/9 EAT leerders – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsproses.
Inleidende aktiwiteit: Informasie oor navorsing en hoe ‘n mens navorsing doen ter inleiding
Woordsoek
Tydlyn vir die projek om in te vul
Pre-lees aktiwiteit: Voorspelling van gebeure d.m.v prente vanuit die storie (ingesluit)
Lees die verhaal (NIE INGESLUIT A.G.V KOPIEREG): My ouma is ‘n rock-ster (Videoskakel na ‘n onderhoud met Jaco is aangeheg)
Blokkiesraaisel
Navorsing (20 punte)
– Bladsy met hipotese en beantwoording daarvan is ingesluit ter inleiding van projek.
– Begripstoetstipe vrae oor die genre (jeugroman) as begeleiding.
– Inligting oor die outeur – Jaco Jacobs asook begripsvrae as begeleiding.
– Maak ‘n plakkaat van Jaco Jacobs.
Skryfwerk (30 punte) – Beplanning – ontwerp ‘n CD-omslag vir Ouma se nuwe CD wat vrygestel is.
Skryf ‘n onderhoud met Ouma.
Bied dit aan as ‘n dialoog met props.
Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.
Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).
Ongeveer 35 bladsye.Â
Werkboekie van so 35 bladsye per leerder om die hele proses te voltooi (rol dubbelsydig af).
Sluit rubrieke en memorandums in vir alle dele van projek.
Beskikbaar in PDF en Word maar die Word mag soms van die tabelle ens. rondskuif so gebruik dan die pdf deel wat ooreenstem en druk dit vir leerders uit.
Prys: R50









Reviews
There are no reviews yet.