Sale!
, , , , , ,

Projek 3: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

Rated 5.00 out of 5 based on 8 customer ratings
(8 customer reviews)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

‘n Jeugverhaal – Suurlemoen

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (20 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en navorsingsvrae oor die skrywer en verhaal.

Sluit hipotese in.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n nuwe boekomslag voor- en agterblad en skryf ‘n onderhoud met Jaco Jacobs (skrywer van verhaal).

Voorbeeldteks van ‘n onderhoud en onderhoud se kenmerke met ‘n raamwerk word voorsien.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die onderhoud).

Sluit rubrieke en memorandum in.

Prys: R50

8 reviews for Projek 3: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

  1. Rated 5 out of 5

    Desiree (verified owner)

    Well organized task meeting all the requirements

  2. Rated 5 out of 5

    Lauren Longueira (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Isabel Battenhaussen (verified owner)

  4. Rated 5 out of 5

    Charles Rex (verified owner)

    Baie flink diens. Hou so aan.

  5. Rated 5 out of 5

    Elize Oosthuizen (verified owner)

    Uitstekende diens!

  6. Rated 5 out of 5

    Elizna Ras (verified owner)

  7. Rated 5 out of 5

    Cecile Venter (verified owner)

  8. Rated 5 out of 5

    Nicolene Burger (verified owner)

    ZALimpopo, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram