Sale!
, , , , , , , , , , ,

Projek 3: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Jeugroman Dromers – Onderhoud (2024)

Rated 4.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Genre: Jeugroman (Fanie Viljoen) Dromers – Plakkaat / Logo / Onderhoud potgooi

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP) 2023 en Wes-Kaap handleiding (2023).

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal Graad 7 en selfs Graad 8 HT/EAT leerders. Die taak kan selfs vir Gr. 9 ook gebruik word – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsingsproses.

Inleidende aktiwiteit: Informasie oor navorsing en hoe ‘n mens navorsing doen ter inleiding soos vereis in JOP vir eerste dag of twee.

Woordsoek – Aanleer van navorsingswoordeskat

Tydlyn vir die projek om in te vul

Pre-lees aktiwiteit: Voorspelling van gebeure d.m.v prente soortgelyk as die in die roman (ingesluit)

Lees die jeugroman (nie ingesluit nie – kopiereg): Oorspronklike teks – Dromers (Fanie Viljoen)

Blokkiesraaisel (Ontdek die jeugroman)

Navorsing (20 punte)

– Bladsy met hipotese en beantwoording daarvan is ingesluit ter inleiding van projek.

– Begripstoetstipe vrae oor die roman as ekstra om die verhaal te ondersoek en as interaksie met die verhaal (ekstra – hoef nie deel van navorsing te vorm nie).

– Inligting oor Fanie Viljoen / kenmerke van jeugroman met begripsvrae as begeleiding van navorsing – geskik vir alle leerders.

– Maak ‘n plakkaat van Fanie Viljoen.

Skryfwerk (30 punte)

Knutselaktiwiteit:

Beplanning – ontwerp jou eie Logo vir jou potgooikanaal.

Skryf daarna ‘n onderhoud tussen Byron en jouself.

Bied jou inligting oor Fanie Viljoen asook die onderhoud aan (groepwerk / individueel).

Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Ongeveer 40 bladsye. 

Werkboekie van so 40 bladsye per leerder om die hele proses te voltooi (rol dubbelsydig af).

Sluit rubrieke en memorandums in vir alle dele van projek.

Beskikbaar in PDF en Word maar die Word mag soms van die tabelle ens. rondskuif so gebruik dan die pdf deel wat ooreenstem en druk dit vir leerders uit.

Prys: R50

 

1 review for Projek 3: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Jeugroman Dromers – Onderhoud (2024)

  1. Rated 4 out of 5

    Anonymous (verified owner)

    ZAGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram