Sale!
, , , ,

Projek 4: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

(2 customer reviews)

R50.00

‘n Jeugverhaal – Suurlemoen (Opsie 2)

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (20 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en navorsingsvrae oor die skrywer en verhaal.

Sluit hipotese in.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n kitaar en skryf ‘n dialoog met die kitaar wat deur ‘n weerligstraal getref is en lewendig word.

Voorbeeldteks van ‘n dialoog en dialoog se kenmerke met ‘n raamwerk word voorsien.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die dialoog).

Sluit rubrieke en memorandum in.

Wanneer u die produk aflaai ontvang u ‘n pdf en Word weergawe van die produk.

Prys: R50

2 reviews for Projek 4: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

  1. Isabel Battenhaussen (verified owner)

  2. zeldi Van Zyl (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram