Sale!
, , , , , ,

Projek 5: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

Rated 5.00 out of 5 based on 8 customer ratings
(8 customer reviews)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

‘n Sprokie: Gouelokkies en die drie bere

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (20 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en navorsingsvrae oor die skrywer en sprokie.

Sluit hipotese in.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n plakkaat van die skrywers en ‘n nuwe buitekant vir een van die bere se pap.

Skryf dan ‘n instruksieteks oor jou pap wat jy ontwerp vir een van die bere van jou keuse.

Voorbeeldteks van ‘n instruksieteks en instruksieteks se kenmerke met ‘n raamwerk word voorsien.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die buitekant van die papboks en instruksieteks).

Sluit rubrieke en memorandum in.

Wanneer u die produk aflaai ontvang u ‘n pdf en Word weergawe van die produk.

Prys: R50

8 reviews for Projek 5: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

  1. Rated 5 out of 5

    Anonymous (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Gretchen Williams (verified owner)

  3. Rated 5 out of 5

    Corna Jammine (verified owner)

    My gr 7’s het die Kortverhaal baie geniet.

  4. Rated 5 out of 5

    Hannelie Roberts (verified owner)

  5. Rated 5 out of 5

    Charmaine Barnes (verified owner)

    Quick and swift response

  6. Rated 5 out of 5

    Paula Howard (verified owner)

  7. Rated 5 out of 5

    Eunice Van Zyl (verified owner)

  8. Rated 5 out of 5

    Salonika Ebersohn (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram