‘n Fabel (Die mier en die sprinkaan).
Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).
Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die fabel.
Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n etiket en ‘n instruksieteks.
Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).
Bevat ook ‘n video link om na die storie te luister.
Sluit rubrieke en memorandum in.
Prys: R50








