Sale!
, , , ,

Projek 1: Graad 4 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Jeugverhaal (2023)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Genre: Jeugverhaal – Die vinnigste skoene in die hele wêreld (Cecilia Steyn)

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP) 2023.

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal Graad 4 of 5 – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsproses.

Inleidende aktiwiteit: Informasie oor navorsing en hoe ‘n mens navorsing doen ter inleiding

Woordsoek

Tydlyn vir die projek om in te vul

Pre-lees aktiwiteit: Voorspelling van gebeure d.m.v voorblad van boek (nie ingesluit)

Lees die verhaal (nie ingesluit a.g.v kopiereg): Die vinnigste skoene in die hele wêreld (oudioteks skakel van voorlesing aangeheg)

Blokkiesraaisel

Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die genre (verhaal) as begeleiding.

– Inligting oor skrywer asook begripsvrae as begeleiding

– Maak ‘n plakkaat van die skrywer

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning – ontwerp twee tekkies as handpoppe.

Skryf ‘n dialoog tussen Wynand en Natalie se tekkies.

Omskep dit dan in ‘n poppekas tydens aanbieding.

Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Ongeveer 45 bladsye. 

Werkboekie van so 41 bladsye per leerder om die hele proses te voltooi (rol dubbelsydig af).

Sluit rubrieke en memorandums in van alle dele van projek.

Beskikbaar in PDF en Word maar die Word mag soms van die tabelle ens. rondskuif so gebruik dan die pdf deel wat ooreenstem en druk dit vir leerders uit.

Prys: R50

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram