Sale!
, , , ,

Projek: Graad 6 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

R50.00

‘n Volksverhaal (Sprokie) – Die gemmerbroodmannetjie.

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (10 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en begripstoetstipe vrae oor die sprokie.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n gesoek (Wanted) plakkaat, ontwerp ‘n gemmerbroodman en skryf ‘n instruksieteks oor hoe jy die gemmerbroodman gebou het.

Voorbeeldteks van ‘n instruksieteks en instruksieteks se kenmerke met ‘n raamwerk word voorsien.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die instruksieteks).

Sluit rubrieke en memorandum in.

Prys: R50

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram