Sale!
, , , ,

Projek 2: Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Sprokie (2023)

(1 customer review)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Genre: Volksverhaal – Sprokie (Gabrielle-Suzanne Barbot de Villeneuve)

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP) 2023.

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal Graad 5 of 6 – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsproses.

Inleidende aktiwiteit: Informasie oor navorsing en hoe ‘n mens navorsing doen ter inleiding

Woordsoek

Tydlyn vir die projek

Pre-lees aktiwiteit: Voorspelling van gebeure d.m.v prente

Lees die verhaal (volledige storie is uitgetik en aangeheg): Skoonlief en die Ondier (oudioteks skakel ook aangeheg)

Blokkiesraaisel

Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die genre (verhaal) as begeleiding.

– Inligting oor skrywer asook begripsvrae as begeleiding

– Maak ‘n plakkaat van die skrywer

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning – ontwerp ‘n nuwe voorblad vir die storie.

Herskryf en moderniseer (verhalede opstel) die sprokie.

Omskep dit dan in ‘n kinderboek met illustrasies vir voorlees tydens aanbieding.

Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Ongeveer 45 bladsye. 

Werkboekie van so 41 bladsye per leerder om die hele proses te voltooi (rol dubbelsydig af).

Sluit rubrieke en memorandums in van alle dele van projek.

Beskikbaar in PDF en Word maar die Word mag soms van die tabelle ens. rondskuif so gebruik dan die pdf deel wat ooreenstem en druk dit vir leerders.

Prys: R50

 

1 review for Projek 2: Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Sprokie (2023)

  1. Anonymous (verified owner)

    zaGauteng, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram