Sale!
, , , ,

Projek 1: Graad 6 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal – Fabel (2023)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

Genre: Kortverhaal (Fabel) (Rosalind Kerven)

Projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Geskik vir Huistaal of Eerste Addisionele Taal Graad 5 of 6 – die projek het baie begeleiding vir die hele skryf- en navorsproses.

Inleidende aktiwiteit: Informasie oor navorsing en hoe ‘n mens navorsing doen ter inleiding

Pre-lees aktiwiteit

Lees die verhaal: Hasie maak alarm (DBE boek is gebruik vir skole wat nie ander bronne het nie)

Blokkiesraaisel

Navorsing (10 punte) – Begripstoetstipe vrae oor die genre (verhaal) as begeleiding.

– Inligting oor skrywer asook begripsvrae as begeleiding

– Maak ‘n plakkaat van die skrywer

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning – maak ‘n handpop en dagboekinskrywing.

Alle kenmerke, elemente en raamwerke is ingesluit vir skryfgenres om die werkslading vir onnies te verlig.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die toespraak).

Ongeveer 45 bladsye. 

Werkboekie van so 40 bladsye per leerder om die hele proses te voltooi (rol dubbelsydig af).

Sluit rubrieke en memorandums in.

Beskikbaar in PDF en Word maar die Word mag soms van die tabelle rondskuif so gebruik dan die pdf deel en druk dit vir leerders.

Prys: R50

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram