Sale!
, , , , , ,

Projek 1: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

Rated 5.00 out of 5 based on 8 customer ratings
(8 customer reviews)

Original price was: R70.00.Current price is: R50.00.

‘n Gedig (Skilpad en Haas) – gebasseer op die fabel van Aesop(us).

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Navorsing (20 punte) – ‘n Lekker blokkiesraaisel as inleiding en navorsingsvrae oor die gedig en fabel.

Sluit hipotese in.

Skryfwerk (30 punte) – Beplanning, ontwerp ‘n medalje vir Skilpad en skryf ‘n onderhoud met Haas en Skilpad na afloop van die resies.

Voorbeeldteks van ‘n onderhoud en onderhoud se kenmerke met ‘n raamwerk word voorsien.

Mondeling (20 punte) – Beskryf projek (riglyne en raamwerk vir die mondelinge voordrag van die onderhoud).

Sluit rubrieke en memorandum in.

Prys: R50

8 reviews for Projek 1: Graad 7 Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Kwartaal 3 (2021)

  1. Rated 5 out of 5

    Paulette (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Charnain Bezuidenhout (verified owner)

    Thanks

  3. Rated 5 out of 5

    Corna Jammine (verified owner)

    Baie oulik om te gebruik in die klas.

  4. Rated 5 out of 5

    Anton Davids (verified owner)

    Well put together and i need Term 4 asap and also Term 1 amd 2

  5. Rated 5 out of 5

    Mark Walters (verified owner)

    Invaluable asset. Much appreciated.

  6. Rated 5 out of 5

    Esme Baadjies (verified owner)

  7. Rated 5 out of 5

    Gretchen Williams (verified owner)

  8. Rated 5 out of 5

    Eunice Van Zyl (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram