Sale!
, , , , , , ,

Projek: Graad 7 Lewensoriƫntering Kwartaal 3 (2022)

Rated 5.00 out of 5 based on 2 customer ratings
(2 customer reviews)

Original price was: R80.00.Current price is: R60.00.

Projek: Lewensoriƫntering Kwartaal 3 (2022)

Volgende aspekte is ingesluit:

Dwelmmisbruik (20 punte) – Plakkaat en vriendskaplike brief

Omgewingsgesondheidsprogram (25 punte) met riglyne

WĆŖreld van werk (25 punte) – Beantwoord vrae en maak ‘n plakkaat

TOTAAL: 70 punte

Rubrieke ingesluit asook sukseskriteria.

Streng belyn met ATP’s (2021-2023)

Beskikbaar in PDF en Word om sodoende aanpassings te maak waar nodig soos skoolnaam en – wapen.

Ontvang direk na betaling ‘n e-pos met ‘n skakel in die “download” kolom.

Klik daarop en dokument laai dan af na u foon of rekenaar vir gebruik.

Prys: R60

2 reviews for Projek: Graad 7 Lewensoriƫntering Kwartaal 3 (2022)

  1. Rated 5 out of 5

    Carla (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Nicolene Burger (verified owner)

    ZALimpopo, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram