Rugby wêreldbeker 2023
Hierdie boekie bestaan uit 9 bladsye met die volgende aktiwiteite:
Teks oor die ontstaan van rugby en die wêreldbeker met begripsvrae (Barret se vlakke)
Woordsoek
Alfabetiese volgorde
Een woord vir
Sinonieme en antonieme
Taal in konteks
Antwoordbladsye
Slegs beskikbaar in PDF
Prys: R20








Maryna Pullinger (verified owner) –
Dalk bietjie meer vir ouer kinders.