Tema: Rustic / Hout en see (nautical) tema
Die pakket bestaan uit 12 plakkate.
6 A4 grootte plakkate – kan groter gedruk word indien verkies.
6 A5 grootte potlode met die skryfproses op. Kan op bord gebruik word vir verwysing.
Ook lekker om te gebruik saam met wasgoedpennetjies wat beweeg word soos die skryfproses aangaan.
Beskikbaar in pdf formaat.
Prys: R25Â








Jo-Ann Tait (verified owner) –