, , ,

Plakkate: Skryfproses: Yorkie en Houttema

Rated 4.00 out of 5 based on 1 customer rating
(1 customer review)

R25.00

Tema: Yorkie en Houttema

Die pakket bestaan uit 12 plakkate.

6 A4 grootte plakkate – kan groter gedruk word indien verkies.

6 A5 grootte potlode met die skryfproses op. Kan op bord gebruik word vir verwysing.

Ook lekker om te gebruik saam met wasgoedpennetjies wat beweeg word soos die skryfproses aangaan.

Beskikbaar in pdf formaat.

Prys: R25

1 review for Plakkate: Skryfproses: Yorkie en Houttema

  1. Rated 4 out of 5

    S. Petersen (verified owner)

    ZAWestern Cape, South Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram