Skryfsjablone: Afrikaans Graad 4 Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2023)
Alle skryfsjablone ingesluit wat volgens 2023-2023 JOP vereis word vir Kwartaal 2.
58 Bladsye
Elke sjabloon het ook ‘n model of voorbeeldteks om leerders te wys hoe die finale produk kan lyk.
Week 1 – 2: Gedig
Week 3 – 4: Advertensie / Boekomslag / Tydlyn
Week 5 – 6: Onderhoud (Dialoog)
Week 7 – 8: Instruksieteks
Elke skryfgenre sluit die hele skryfproses in:
Beplanning
Skryfraamwerk
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Publiseer
Kontrolelys met sukseskriteria
Rubriek
Slegs beskikbaar in PDF om illustrasies van illustreerders te respekteer.
Die boekie mag onder geen omstandighede op enige vorm van sosiale media of enige skool intranet vrygestel word nie.
KOPIEREG STRENG VOORBEHOU.
Prys: R50







Erika Beukes (verified owner) –
Celente Coetzee (verified owner) –
Maria Menton (verified owner) –
Wonderful