Skryfsjablone: Afrikaans Graad 7 Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 2 (2023)
Alle skryfsjablone ingesluit wat volgens 2023-2023 JOP vereis word vir Kwartaal 2.
38 Bladsye
Elke sjabloon het ook ‘n model of voorbeeldteks om leerders te wys hoe die finale produk kan lyk.
Week 1 – 2: Advertensie
Week 3 – 4: Instruksieteks
Week 5 – 6: Resensie
Week 7 – 8: Voltooi ‘n vorm
Elke skryfgenre sluit die hele skryfproses in:
Beplanning
Skryfraamwerk
Eerste weergawe
Herlees en redigeer
Publiseer
Kontrolelys met sukseskriteria
Rubriek
Slegs beskikbaar in PDF om illustrasies van illustreerders te respekteer.
Prys: R50
Mirinda Claassen (verified owner) –
KAREN (verified owner) –
Naadira (verified owner) –