Skryfsjabloon en notas: Novelle
Geskik vir Gr. 4 – 7Â (selfs ouer leerders van Graad 8/9 kan hierby baat).
50 bladsye
‘n Bundel van werkstukke wat uit die volgende bestaan:
Kenmerke van novelle: 4 bladsye opsommings in detail uiteengesit met verskillende aspekte
Uittreksel uit novelle wat ek self geskryf het
Begripstoets volgens Barret se vlakke met memorandum
Vergelyking tussen kortverhaal en novelle (Venn-diagram)
Leë Venn-diagram ingesluit
Kenmerke invul blad ingesluit
Skryfsjablone vir die volgende skryfstukke:
–> Karakterskets (kan op enige karakter toegepas word)
–> Resensie (kan op enige boek / verhaal toegepas word)
–> Verhalende opstel / novelle / storie (kan op enige verhalende opstel toegepas word)
Alle skryfsjablone het ‘n beplanningsbladsy, skryfraamwerk, eerste poging, herlees en redigeer, publiseer, kontrolelys en rubriek aangeheg.
Slegs in PDF beskikbaar om kopiereg van illustrasies te respekteer.
Mag nie op sosiale media versprei word na aankope nie – baie dankie vir u integriteit en ondersteuning.
Prys: R60









Anonymous (verified owner) –
Gretna Charles (verified owner) –
Bonita Pieters (verified owner) –
Baie goed opgestel.
Amy Kirkbride (verified owner) –
Ralph Solomon (verified owner) –
Invaluable information I needed about topic. Immediate, quick and efficient availability of resource. No hassle or few days waiting period. Definitely my first port of call if I need future resources. Thank you.