Skryfsjabloon: Inligtingsteks (Formele verslag)
Geskik vir Graad 4 – 9 leerders (pas self die woordtelling / aantal bladsye aan)
Bestaan uit 17 bladsye:
Voorbeeldteks van ‘n formele verslag of inligtingsteks oor ‘n dier (feitelike vertelling)
Begripstoets oor die voorbeeldteks (15 punte volgens Barret se vlakke)
Identifiseer die kenmerke en gebruik die woordbank
Skryfsjablone vir die beplanning, eerste poging en publikasie is aangeheg.
Vir die inligtingsteks is ‘n ekstra skryfraamwerk aangeheg wat leerders kan invul om hulle te begelei.
Sjabloon om dit te verwerk na ‘n brosjure ingesluit met gidslyne vir leerders om te vou.
Bevat riglyne vir herlees en redigering, sowel as sukseskriteria kontrolelyste.
Spesifieke rubriek is aangeheg van 10 punte (opsioneel).
Slegs in PDF beskikbaar.
MEMO waar nodig aangeheg.
Engels volg ASAP.
Prys: R20








Reviews
There are no reviews yet.