Skryfsjabloon: Kennisgewing, Agenda, Notule
Geskik vir Graad 7 – 9 leerders (pas self die woordtelling aan)
Bestaan uit 20 bladsye:
Voorbeeldteks vir kennisgewing, agenda en notule
Leerders moet self die kenmerke identifiseer en aanteken in die kantlyn
Skryfsjablone vir die beplanning, eerste poging en publikasie is aangeheg.
Vir die notule is ‘n ekstra skryfraamwerk aangeheg wat leerders kan invul om hulle te begelei.
Al drie sjablone bevat riglyne vir herlees en redigering, sowel as sukseskriteria kontrolelyste.
Een algemene rubriek is aangeheg van 10 punte (opsioneel).
Slegs in PDF beskikbaar.
Engels volg ASAP.
Prys: R25








Reviews
There are no reviews yet.