Skryfsjabloon: My T-hemp selfportret (2024)
Geskik vir graad 4 – 7 (8+9) kan dit ook gebruik.
Gebruik in enige vak.
Bestaan uit ‘n lekker welkom terug aktiwiteit waar leerders dinge oor hulleself teken en daarna die tekening
gebruik as beplanning vir ‘n beskrywende paragraaf oor hulleself.
Slegs beskikbaar in PDF.
Prys: R15








Nakita Jacobs (verified owner) –