Skryfsjabloon: Verhalende opstel dobbelsteen: Valentynsdag (2024)
Geskik vir Gr. 4 – 9
Woordtelling kan aangepas word om die graad te pas waarin jy dit wil gebruik.
Beskikbaar in PDF en Word om te gebruik as assesseringstaak of as afdeling vir skryf – storie / verhaal / verhalende opstel.
Bestaan uit die hele skryfproses:
Beplanning met kopkaart
Eerste poging
Tweede poging
Herlees en redigeer
Publiseer
Kontrolelys
Rubriek
Prys: R20








Reviews
There are no reviews yet.