Sale!
, , , , ,

Skryfstuk sjabloon: E-pos

(3 customer reviews)

R20.00

Sjabloon of templaat vir die skryf van ‘n E-pos.

Sluit die volgende in:

E-pos boodskap as inleiding met begripstoets.

Memo ingesluit (10 punte).

Modelteks met kenmerke en etikette van die ontleding van die teks.

Skryfraamwerk, belyn met Thinking Tools om die skryfproses te begelei en vergemaklik vir die leerders.

Vul in formaat (sjabloon) van ‘n E-pos boodskappie.

Alle stappe ingesluit in die skryfproses.

Sukseskriteria vir die leerder wat hulle kan afmerk.

Rubriek (Opsioneel).

Prys: R20

3 reviews for Skryfstuk sjabloon: E-pos

  1. Yolanda Miller (verified owner)

  2. Ronelle Viljoen (verified owner)

  3. Carolina Vries (verified owner)

    Excellent service

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram