Sjabloon of templaat vir ‘n vriendskaplike brief.
Sluit die volgende in:
Gediggie vir lekker lees en inspirasie met ‘n moderne kinkel op Rooikappie
‘n Model- of voorbeeldteks van ‘n vriendskaplike brief en ‘n begripstoets
Modelteks met kenmerke en etikette van ‘n vriendskaplike brief
Vriendskaplike brief raamwerk, belyn met Thinking Tools om die skryfproses te begelei en vergemaklik vir die leerders
Vul in formaat (sjabloon) van ‘n vriendskaplike brief
Alle stappe ingesluit in die skryfproses
Sukseskriteria vir die leerder wat hulle kan afmerk
Rubriek (Opsioneel).
Prys: R30








Natalie G. (verified owner) –
Louise Bouah (verified owner) –
Anneke Jansen van Vuuren (verified owner) –
Lizette Williams (verified owner) –
Anonymous (verified owner) –
Kriek Hannelie (verified owner) –
Amy Kirkbride (verified owner) –
Myrtle Duiker (verified owner) –