Sale!
, , , , , ,

Skryfstuk sjabloon: WhatsApp boodskap (Vervang SMS)

Rated 4.86 out of 5 based on 7 customer ratings
(7 customer reviews)

Original price was: R30.00.Current price is: R20.00.

Sjabloon of templaat vir die skryf van ‘n WhatsApp boodskap.

Vervang die SMS in ATP, omdat dit al verouderd is.

Sluit die volgende in:

WhatsApp boodskap as inleiding met begripstoets.

Memo ingesluit (10 punte).

Modelteks met kenmerke en etikette van die ontleding van die teks.

Lys van algemene emotikons asook afkortings wat gebruik word wanneer WhatsApp’s geskryf word.

Skryfraamwerk, belyn met Thinking Tools om die skryfproses te begelei en vergemaklik vir die leerders

Vul in formaat (sjabloon) van ‘n WhatsApp boodskappie.

Alle stappe ingesluit in die skryfproses.

Sukseskriteria vir die leerder wat hulle kan afmerk.

Rubriek (Opsioneel).

Prys: R20

7 reviews for Skryfstuk sjabloon: WhatsApp boodskap (Vervang SMS)

  1. Rated 4 out of 5

    Cordney S. (verified owner)

  2. Rated 5 out of 5

    Carol Smit (verified owner)

    Maklike verduideliking en stappe…aangename taak

  3. Rated 5 out of 5

    Yolanda Miller (verified owner)

  4. Rated 5 out of 5

    Ronelle Viljoen (verified owner)

  5. Rated 5 out of 5

    Kriek Hannelie (verified owner)

  6. Rated 5 out of 5

    Jaco Pretorius (verified owner)

  7. Rated 5 out of 5

    Istvan Dippenaar (verified owner)

    ZASouth Africa

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram