Sprokie / Volksverhaal (Die drie varkies).
Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).
Skryfwerk (10 punte) – Beplanning, en ‘n e-pos en ‘n antwoord op ‘n e-pos vanaf die twee varkies wat in ‘n penarie beland met die wolf.
Sluit rubrieke in.
Sukseskriteria kontrolelys ingesluit vir leerders.
Dokument aangestuur in Pdf en Word formaat indien u aanpassings wil maak.
Aanbeveling: Druk rubriek en Voorblad met kleur vanuit pdf dokument omrede die dokument verander word a.g.v die “conversion” van pdf na Word.
Prys: R20







