Sprokie / Volksverhaal (Aspoestertjie).
Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).
Skryfwerk (10 punte) – Beplanning, en ‘n plakkaat vir ‘n nuwe skoen vir Aspoestertjie en ‘n advertensie van die nuwe skoen.
Sluit rubrieke in.
Sukseskriteria kontrolelys ingesluit vir leerders.
Dokument aangestuur in Pdf en Word formaat indien u aanpassings wil maak.
Aanbeveling: Druk rubriek en Voorblad met kleur vanuit pdf dokument omrede die dokument verander word a.g.v die “conversion” van pdf na Word.
Prys: R20







