Sale!
, , , ,

Skryftaak 2 Graad 7 Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Kwartaal 4 (2021)

R20.00

Sprokie / Volksverhaal (Sneeuwitjie en die sewe dwergies).

Die projek sluit alle aspekte in soos vereis deur die JOP (ATP).

Skryfwerk (10 punte) – Beplanning, en ‘n e-pos en ‘n antwoord op ‘n e-pos vanaf Sneeuwitjie wat vrees vir haar lewe.

Sluit rubrieke in.

Sukseskriteria kontrolelys ingesluit vir leerders.

Dokument aangestuur in Pdf en Word formaat indien u aanpassings wil maak.

Aanbeveling: Druk rubriek en Voorblad met kleur vanuit pdf dokument omrede die dokument verander word a.g.v die “conversion” van pdf na Word.

Prys: R20

 

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram