Skudblaaie: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 – 7 Kwartaal 3
Pakkie met 8 skudblaaie – Een het graad op een het kwartaal (gebruik soos nodig)
1 per graad met Afrikaans en Kwartaal 3 op wat binne-in die boeke geplak kan word om Kwartaal 2 en Kwartaal 3 werk te skei.
Leerders kan dit lekker inkleur op die eerste dag terug, sodat hulle en onnies net rustig weer in roetine kan kom.
Slegs beskikbaar in PDF om kopiereg van illustreerder te respekteer.
Prys: R20








Carine Bernardo (verified owner) –