Sale!
, ,

Sonneblomtemabundel -bevat volledige sonneblom reeks

Original price was: R270.00.Current price is: R200.00.

Bevat die volgende produkte:

2-D vorms  (x 14 plakkate)

3-D voorwerpe (x 10 plakkate)

Kleure (x 13 plakkate)

Seisoene (x 5 plakkate)

Klasreëls (x 7 plakkate)

Alfabetkaarte (x 28 plakkate)

Woordmuur (x 26 A5 vlaggies)

Vaknaamvlaggies (Vakname elke letter op aparte A5 om tentoonstelling mooier te maak)

Aanpasbare Verjaarsdagkaarte (x 12)

Dae en Maande (A5 kaarte)

Aanpasbare Vakleêr

Verjaarsdaevlaggies

Alle produkte ter waarde van R270 beskikbaar in ‘n bundelprys.

Bundelprys: R200

LinkedIn
LinkedIn
Share
Instagram