Speletjie 2 – Lees die sinne: Afrikaans – Nasionale Boekeweek September (2026)
Een bladsy met ‘n prentjie van ‘n duiker wat op pad is na die skeepswrak.
Rol die dobbelsteen en lees die sinne.
Skryf dit dan neer en voer die addisionele opdragte uit.
‘n Instruksieblad is ingesluit asook 2 aktiwiteitsblaaie.
Instruksies om af te laai:Â
In jou epos gaan jy ‘n faktuurtipe epos kry. In die download kolom is ‘n groen skakel. Klik daarop en laai die lêer in PDF formaat af.
Druk en lamineer vir houdbaarheid – Geniet hom!
Prys: R15 (Gratis – 10/09 – 13/09)








Reviews
There are no reviews yet.