‘n Speletjie met weerwoordeskat
Woorde wat handel oor die weerstoestande en tema weer met duidelike illustrasies.
Kan op 3 maniere gespeel word of slegs gebruik word vir flitskaarte (18 flitskaarte).
1: Slaan die gogga
2: Geheuespel
3: Snap
Instruksies vir alle speletjies is ingesluit in pakket.
Prys: R15








Reviews
There are no reviews yet.